Alfred von Schlieffen

Alfred von Schlieffen
Alfred von Schlieffen
Alfred von Schlieffen in 1906

Leier van die Duitse Generaalstaf
Ampstermyn
7 Februarie 1891 – 1 Januarie 1906
Monarg Wilhelm II van Duitsland
Voorafgegaan deur Alfred von Waldersee
Opgevolg deur Helmuth Johannes Ludwig von Moltke

Persoonlike besonderhede
Gebore (1833-02-28)28 Februarie 1833
Berlyn, Koninkryk Pruise, Duitse Bond
Sterf 4 Januarie 1913 (op 79)
Berlyn, Koninkryk Pruise, Duitse Keiserryk
Eggenoot/-note Anna Schlieffen

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk
Diens/Tak Keiserlike Weermag
Jare in diens 1853–1906
Rang Generalfeldmarschall
Eenheid Generaal van die Kavallerie
Oorloë/Veldslae Frans-Pruisiese Oorlog
Toekennings Orde van die Swart Arend

Alfred Graf von Schlieffen (Berlyn, 28 Februarie 1833 – aldaar, 4 Januarie 1913) was 'n Duitse generaal en militêre strateeg. Hy was die seun van 'n Pruisiese generaal en het deelgeneem aan die Pruisies-Oostenrykse Oorlog van 1866 en die Frans-Pruisies Oorlog van 1870.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search